Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

In die land van pamperlang

Helena Rode
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
14,26

'n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feƫverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a. Die stories is verwerk deur die bekende en bekroonde Linda Rode, wat as die doyenne van kinderliteratuur bekend is. Elke storie is net vyf-minute lank. Dus baie geskik vir aandstories en of beginner-lesers.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Miti e leggende » Fiabe Filastrocche » Fiabe e storie illustrate , Storia e Biografie » Mitologia » Miti e Mitologia per ragazzi

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 25/10/2013

Lingua Africano

EAN-13 9780798164436

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "In die land van pamperlang"

In die land van pamperlang
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima