Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Insektopedie Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

Erik Holm
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
10,81
13,12
-18 %
13,12

Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. 'n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; 'n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met 'n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, 'n uitgebreide ID-seksie en 'n paar honderd nuwe foto's. Verkoopspunte: meer as 700 foto's, talle van insekgedrag wat selde afgeneem word, maklik verstaanbare teks, en 'n reeks kassies met treffende inligting en wetenswaardighede wat sprankel verleen, 'n ID-seksie wat foto's en lyntekeninge insluit, die skrywer is baie bekend vir sy radiopraatjies oor insekte.

Dettagli down

Generi Ambiente e Animali » Cani Gatti e altri Animali » Farfalle, ragni e altri insetti » Animali, altri titoli , Scienza e Tecnica » Biologia

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 30/03/2017

Lingua Africano

EAN-13 9781775842255

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Insektopedie Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte"

Insektopedie  Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima