Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Inspirerende Gedigte

Chris Huisamen
pubblicato da Kameeldoring Boeke

Prezzo online:
0,00

Dit was Aand en dit was Môre die Sesde dag,
Adam het op sy Vrou gewag,
Aan die Slaap geraak en Wakker geword,
Toe vind hy dat sy een Ribbebeen kort,
Hy soek toe Hier en hy soek toe Daar,
Totdat hy Iemand in die Tuin gewaar,
Dit is 'n Vrou! Mooi, Lank en Skraal,
Hy herken sy Rib en hy gaan Haar haal.

Solank hulle nog Kaal kon loop was alles Goed,
Want Klere was Skaarse en Dure goed,
Totdat die Slang eendag vir Eva bel,
En vir haar 'n Ander Storie vertel,
Van die Boom van Kennis van Goed en Kwaad,
En hoe diè Vrug haar Lewe sou Baat,
Sy moet net dat Adam genoeg daarvan Eet,
Sodat hy ook van al die Nuwe Dinge kan weet.

Dit was ook nie Lank nie of Eva se Klerekas was Vol,
Vyeblare, Slangvelle en Truie van Wol,
Van toe af moes Adam die Tuin bewerk,
Want Sondae gaan hulle saam na die Kerk,
Eva in haar Beste en Duurste rok,
Wat Adam natuurlik voor op moes Dok,
Kain en Abel moes maar Velbroeke dra,
Want Pep-Stores was mos toe nog nie daar.

Maar al die Humor nou Agterweë gelaat,
Die Goed word al Minder en al Meer die Kwaad,
Die Mens se Siel die gaan ten Gronde,
Van al die Boosheid en die Sonde,
Maar uit Liefde het god 'n Plan gemaak,
Hy stuur Sy Seun vir hierdie Taak,
Uit die Maagd Maria Geseënde Vrou,
Word die Verlosser gebore vir My en vir Jou.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Poesia » Romanzi contemporanei

Editore Kameeldoring Boeke

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 30/03/2013

Lingua Africano

EAN-13 9781301417810

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Inspirerende Gedigte"

Inspirerende Gedigte
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima