Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Jeremia en die amandelboom

Wendy Maartens
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
5,46

Gebaseer op die Bybelse verhaal van Jeremia se roeping, vertel hierdie pragtige prenteboek die storie van 'n jong Jeremia wat met spraak gesukkel het totdat die Here hom aangeraak en 'n amandeltak as belofte gewys het. Nie net is hierdie storie pragtig en toeganklik geskryf soos net Wendy Maartens kan nie, maar die boek bevat ook inligting en hulpbronne vir ouers enonderwysers om te help met spraakontwikkeling in kleuters. Hierdie bemoedigende verhaal sal alle kinders wys dat hulle spesiaal is vir die Here en dat Hy hulle sal help en gebruik.

Dettagli down

Generi Non definito

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/10/2021

Lingua Africano

EAN-13 9780639609652

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Jeremia en die amandelboom"

Jeremia en die amandelboom
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima