Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Joe Speedboot

Tommy Wieringa
pubblicato da Queillerie

Prezzo online:
12,47
13,12
-5 %
13,12

Die dertienjarige Fransie is verlam ná 'n fratsongeluk, maar reeds terwyl hy in die hospitaal aansterk, hoor hy verblydende nuus oor 'n nuweling op die dorp, ene Joe Speedboot, wat besig is om die dorpie se plattelandse verlamming te temper. Dié is 'n seun met baie planne en 'n wil van staal soveel so dat hy spoedig die klein dorpie Lomark heeltemal op horings neem met midder-nagtelike ontploffings en tuisgeboude spioenasie-vliegtuie.Fransie en Joe word groot vriende en Joe help Fransie om vanuit sy rolstoel, en sonder dat hy kan praat, 'n opwindende tienerlewe te hê. Dis byvoorbeeld Joe wat besef dat Fransie se oorontwikkelde rolstoelarm van hom 'n bobaas armdrukker sal maak. Natuurlik is daar ook 'n meisie, die Suid-Afrikaanse PJ, vir wie albei seuns liefraak . . .Joe Speedboot het in 2005 by De Bezige Bij verskyn en is in 2006 met die Ferdinand Bordewijk-prys vir prosa bekroon. Meer as 300 000 eksemplare is in Nederland verkoop en die roman is in verskeie tale vertaal.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Queillerie

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 20/07/2012

Lingua Africano

EAN-13 9780795800412

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Joe Speedboot"

Joe Speedboot
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima