Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees

John Eldredge - Staci Eldredge
pubblicato da Struik Christian Media

Prezzo online:
12,78
15,92
-20 %
15,92

Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen ... Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat 'n vreugde en 'n gawe moes wees, 'n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat. Jy is bekoorlik! wys hoe 'n vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart: om deel te wees van 'n avontuur, om mooi te wees, en om bemin te word. Dit wys hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig. Jy is bekoorlik! is nie nóg 'n stel reëls om te volg as jy 'n 'goeie Christenvrou' wil wees nie. Dit begin by wat wat jy geskep is om te wees, en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Om die onvervangbare rol waarvoor jy bestem is uit te leef en jou unieke skoonheid aan die wêreld te bied. John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart be­dieninge, 'n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek. John is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Ontwaak uit die dood, Die ongetemde hart, Naby God en Liefde en stryd (met sy vrou, Stasi). Stasi Eldredge is die medeleier van die vrouebediening van Ransomed Heart en het 'n passie dat vroue hul identiteit as Christus se geliefdes sal ontdek.

Dettagli down

Generi Religioni e Spiritualità » Fede, politica e società » Religione, argomenti generali

Editore Struik Christian Media

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 28/03/2011

Lingua Africano

EAN-13 9781415310434

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees"

Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima