Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Prezzo online:
12,78
13,42
-5 %
13,42

Hierdie omvangryke digbundel, Marlene van Niekerk se eerste digbundel in 30 jaar, sluit gedigte in wat wissel tussen pragtig liries en aangrypend menslik tot sterk satiriese protes- en politieke gedigte. 'n Groot aantal temas word dikwels in fyn besonderhede aangebied die natuur, voëls, diere, die liefde, die vader, sosiale vraagstukke en getuig van hierdie digter se veelsydige inslag. Afrikaans word in al sy fasette ingespan en die spel met taal en woorde is telkens verbluffend. Sowel die inhoud as die gebruik van taal getuig van 'n meesterlike skrywerskap. Ondersoekende denke, sensitiewe waarneming en uitsonderlike uitdrukkingsvermoë bied die leser van Kaar 'n avontuurlike ontdekkingreis deur die wêrelde van mense en diere.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Poesia

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 15/11/2013

Lingua Africano

EAN-13 9780798163033

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Kaar"

Kaar
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima