Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Waar ons weer ontmoet. Nasionale Diensplig vervolg

Die karakters van Soldaat leef voort. Hierdie keer groepeer die jong soldate by 1 Valskermbataljon. Die PT-kursus is straf en nie almal maak die keuring en springfase nie. Boonop wag daar groter uitdagings en opofferings aan die grens

Die verhaal maak 'n paar verrassende draaie wat nie aan die leser onbekend sal wees nie. Soos dit maar met elke ontplooiing was, verloop weinig dinge soos beplan.

Volg die soldate van 1 Valskermbataljon en die Berede Eenheid deur hul passies, en herleef al die swaarkry, sweet en opofferinge van die dienspligtiges en hul jong leiergroep.

Hierdie opvolg van die top verkoper Soldaat beloof om die leser weereens op 'n nostalgiese reis te neem van wat was, en wat kon wees.

Op die dag, soos dit was

Dettagli down

Generi Storia e Biografie » Storia militare

Editore Groep 7 Drukkers En Uitgewers (pty)ltd

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 02/04/2020

Lingua Inglese

EAN-13 9781776220748

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Kaplyn"

Kaplyn
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima