Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Kersfees op Wonderfontein. Sketse oor vergange se dae

Gerrit Olivier
pubblicato da Rosslyn Publishers

Prezzo online:
3,73

Hennie Aucamp sê in sy Voorwoord tot hierdie bundel namens `n ouer én `n jonger leserspubliek "hartgrondiglik dankie". Dit teken `n landelike kontrei waar die skrywer sy gelukkige kindertyd deurgebring het, spesifiek by `n sendingstasie in die Noord-Transvaalse Bosveld. Daar ontmoet ons die mense, dikwels die karakters, in hulle uniekheid, beleef ons die avonture en waarnemings van `n optekenaar soos min.

Dis gepas dat Aucamp die vergelyking tref met Alba Bouwer se Stories van Rivierplaas. Dis die spesifieke besonderhede van die onskuldige plattelandse leefwyse wat tref en op die duur gekoester word by die lees en herlees: die meubels, klere en karre, om nie te praat van die huis- en werfdiere, speelgoed en die ontdekking van die wonder van musiek nie. Kersfees op Wonderfontein is `n waardevolle toevoeging tot die kontreiliteratuur in Afrikaans, maar dra ook iets besonders by tot die sosiale en kulturele geskiedenis van streke wat nou onherroeplik verander het. Dis `n tydige geskenk aan die taal en sy lesers. Die titel sê eintlik alles.

Dettagli down

Generi Storia e Biografie » Biografie Diari e Memorie » Scrittori, poeti e letterati

Editore Rosslyn Publishers

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 25/01/2017

Lingua Africano

EAN-13 9781370809127

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Kersfees op Wonderfontein. Sketse oor vergange se dae"

Kersfees op Wonderfontein. Sketse oor vergange se dae
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima