Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Klankgrens

Maretha Maartens
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
12,16
12,75
-5 %
12,75

Jy het by my verbygestrompel en op hierdie dubbelbed neergeval. Ek het jou na die koppenent se kant toe probeer sleep. Die man wat my kniee lam gemaak het wanneer hy in uniform tussen ander staan, was pap en swaar, 'n dronk pateet. Die Weermag, die noodlot, die sisteem - het 'n man en beskermer, 'n mens wat 'n morele leier kon gewees het, van my gesteel. Die man op ons dubbelbed kon enigiets gewees het, enigiets. Maar jy moes drink om die oorlog in jou kop beeindig te kry. Die dampe van die drank in die vertrekke van ons huis was oorlogsdampe. Maretha Maartens en Magda Slabbert neem hande om in Klankgrens die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek. Uit die oogpunt van die vrouens wat moes agterbly, wat moes aanhou, wat moes verstaan, en kop bo water hou, leer ken ons vir Jo en haar kinders en die stryd wat die vrouens gevoer het, weg van die grens.

Dettagli down

Generi Non definito

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/01/2022

Lingua Africano

EAN-13 9781776351244

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Klankgrens"

Klankgrens
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima