Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Klopdans van die liefde

Elza Rademeyer
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
4,98

Wanneer dokter Pennie de Villiers haar Anton in 'n vurige omhelsing met 'n ander vrou betrap, is sy verward en verdwaas. Daarom dat sy nie die aanstormende motor sien totdat dit amper te laat is nie. Die bestuurder is arrogant en verwaand, dink sy. Maar dié man, Pieter Wasserman, is baie aantreklik digte swart hare, lang syagtige wimpers, die effense skynsel van baardstoppels op sy sonbruin wange, sensuele lippe . . . Al ís sy baie aangetrokke tot Pieter, weet sy nie of sy hom kan vertrou nie hy lyk gevaarlik. Hét hy 'n skadukant, of is dit bloot haar verbeelding? En steeds sukkel sy om ontslae te raak van die knaende Anton; hulle was destyds nog op die punt om verloof te raak. En moet sy hom werklik glo wanneer hy beweer die "ander vrou" is bloot 'n vriendin, 'n aktrise, en dat hy haar gehelp het om 'n rol in te studeer?

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 20/07/2013

Lingua Africano

EAN-13 9780624066460

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Klopdans van die liefde"

Klopdans van die liefde
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima