Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

In Die jongste meisie in Maasdorpskool het Breggie Landsberg en Heloise Malan boesemvriendinne geword. Nou, in Kobie Regeer, laat Heloise 'per ongeluk' haar swak skoolrapport by die treinvenster uitval weer een van Breggie se skitterende 'plannetjies'. Die skelmstreek word egter ontdek en die streng mevrou Malan dreig om Ruth, haar ouer dogter, van Maasdorp weg te neem omdat sy nie vir Kobie en Heloise uit die moeilikheid kan hou nie. Kobie neem die dreigement ter harte en besluit dat sy die een sal wees om haar susters onder hande te neem. Sy sal sorg dat Heloise in haar spoor trap en dat Ruth "iets doen sodat hulle ma haar vir niks op aarde van Maasdorp sal wegneem nie al sou Heloise en Breggie ook die skool afbrand!" Maar nie eens Kobie kan Breggie en Heloise se ondeundheid keer nie!

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 15/02/2013

Lingua Africano

EAN-13 9780798159210

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Kobie regeer"

Kobie regeer
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima