Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Koors

Deon Meyer
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
14,65
15,43
-5 %
15,43

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur 'n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes én mensebendes swerf Nico en sy pa, op soek na 'n plek om die samelewing weer te vestig. Wanneer hulle dit eindelik sover het by die ou Vanderkloof nou Amanzi met 'n groepie swerflinge wat saam van voor af wil begin, steek al die ou sondes van die mensdom kop uit. Gou is Amanzi op geloofs- en politieke lyne verdeel, en verdediging teen die swaar gewapende motorfietsbendes wat dwarsoor Suid-Afrika plunder en moor raak al hoe moeiliker. En wat van die geheimsinnige, yskoue Domingo, wat by Amanzi aangery kom op 'n motorfiets van sy eie en spoedig as paramilitêre leier ontpop kan hý ooit vertrou word? Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. Dit is 'n aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer, met al die aspekte wat lesers van sy spanningsfiksie verwag en nog vele nuwe lekkertes daarby.

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir , Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 19/07/2016

Lingua Africano

EAN-13 9780798173865

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Koors"

Koors
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima