Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Kwaai Uil gaan oor 'n uil wat omgekrap op 'n tak sit en kyk hoe 'n groot storm opbou. Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs 'n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van 'n renboog deur die wolke uitstraal. Toe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad nie, omdat hy geweet het die grootste storms kan soms die wonderlikste eindes hê.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa » Storie di animali

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/04/2016

Lingua Africano

EAN-13 9781432307677

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Kwaai Uil"

Kwaai Uil
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima