Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Kyk my in die oë

Elsabé Brits
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
13,20
13,86
-5 %
13,86

Kyk my in die oë is die eerste in sy soort in Afrikaans. 'n Reguit en insiggewende storie van een mens se pad met bipolêre gemoedstoornis.Die verhaal speel af teen die agtergrond van 'n besige nuuskantoor waar Elsabé as joernalis werk, onder andere tydens die moord op Marike de Klerk. Elsabé vertel openhartig hoe dié siekte (en mense se reaksie daarop) haar in 2001 platgeslaan het, en hoe sy weer opgestaan en begin loop het tussen inrigtings, hospitale, breinskokterapie en stereotipes deur.Haar raak beskrywings laat lesers verstaan hoe dit voel om manies "mal te wees".Die boek sal van waarde wees nie net vir diegene wat self aan die siekte ly, hul vriende en familie, en mense in die gesondheidsektor nie dit is ook 'n meesleurende ware verhaal van wanhoop en 'n nuwe begin.

Dettagli down

Generi Salute Benessere Self Help » Self Help » Malattia

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 15/06/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780624058441

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Kyk my in die oë"

Kyk my in die oë
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima