Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Lam ter slagting

Madelein Rust
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
12,16
12,75
-5 %
12,75

Wat het 'n geheime organisasie en 'n kultus met korrupsie in hoe plekke te doen? Vyf meisies is reeds gemartel en vermoor voordat Renata Malan en haar span deur die polisie gekontrakteer word om 'n nuwe geval te ondersoek. Elke geval is doelbewus geplant sodat dit ontdek moes word en die modus operandi laat geen twyfel dat dit 'n reeks is nie. Maar die spoor is koud. Identifikasie is onmoontlik vanwee gesigbeserings. Dit maak slagofferprofilering onmoontlik, want hoe vang mens 'n moordenaar as jy nie weet wie die slagoffers is of waar hulle vermoor is nie? Die enigste ander leidraad is 'n belofte van nog 'n moord oor drie en dertig dae. Toe die outistiese forensiese beeldhouer in hegtenis geneem word, gaan rooi ligte aan vir Renata, en sy en haar span delf dieper. Word iets toegesmeer? Speel die obskure Noagsgemeente dalk 'n rol? Tot watter mate sal die Vrymesselaars een van hulle lede beskerm? Wat weet Mistress Raven, die eienares van die kerker waarin sado-masochiste hul seksspeletjies beoefen? En wat sal die versteurde Chante Naude-Mulder nog doen om Stefan deel van haar lewe te maak? Lam ter slagting vertel die verhaal van korrupsie, mensehandel, geldwassery, bissare seks en 'n buitensporige magsdrang teen die agtergrond van die donker bedrywighede van 'n kultus en die geheimhouding eie aan die hoogste graad van Vrymesselary.

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa d'ambientazione storica

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 20/07/2018

Lingua Africano

EAN-13 9780799390070

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Lam ter slagting"

Lam ter slagting
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima