Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Lang pad na vergifnis

Jessica Venter
pubblicato da Malherbe Uitgewers

Prezzo online:
0,00

Sal Lisa en Jaques die lang pad na vergifnis kan stap en Jaques sy seun uiteindelik ontmoet?
Lees hierdie aangrypende verhaal van tienerliefde en die pad na vergifnis.

Lisa sug gefrustreerd. Die verkeer in Voortrekker weg is iets vreesliks die tyd van die oggend. Sy het Jacques by haar ma gaan aflaai. Hy bly by haar in die vakansies. Sy was juis effens laat vanoggend en toe raak sy en haar ma aan die gesels. Nou is sy heeltemal laat en boonop sit sy in 'n hengse verkeersknoop vas. Sy haal diep asem en blaas dit stadig uit. Wat help dit sy jaag haarself op hol. Sy gaan nog steeds laat wees. Sy ontspan effens en draai die radio 'n bietjie harder. Die verkeer skuif-skuif vorentoe. 'n Liedjie speel op die radio. Dit ook nog, sug sy. Haar gedagtes dwaal terug, meer as tien jaar terug.
Sy was sewentien jaar oud en op hoƫrskool. Die hoofseun, Jacques Combrink, was bekend onder die meisies. Sy het hom altyd van ver af bewonder. Hy het nog altyd haar hart vinniger laat klop en haar lighoofdig laat voel. Jacques het altyd net die mooiste meisies uitgekies.....

Dettagli down

Generi Non definito

Editore Malherbe Uitgewers

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 06/10/2017

Lingua Africano

EAN-13 9781370502967

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Lang pad na vergifnis"

Lang pad na vergifnis
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima