Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Liefde Ruik soos Katjiepiering

Frieda van der Westhuizen
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
4,34

Die reuk van liefde. Alles in Hansie Liebenberg se lewe loop gelyk skeef, maar sy gaan nie dat dit haar onderkry nie, al voel sy haar beskermengel laat haar in die steek. Sy besluit alle mans is nou taboe en sy gaan alleen en manloos haar onafhanklikheid aan haarself bewys. Toe sy per ongeluk die bruidsruiker van katjiepierings op A troue vang, weier sy om waarheid te heg aan die ou bygeloof. Sy gaan ook nie dat A soen, net daarna, van die ongelooflike sexy Luca van Rhyn haar van stryk bring nie. Ongelukkig is dit onmoontlik om Luca te vermy wanneer sy uitvind die woonstel waarin sy gaan bly, is in sy tuin. Hy is gedurig net A hanetreetjie weg met sy sexy lippe, sy aanloklike lyf, sy onweerstaanbare magnetisme.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 06/01/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780799395075

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Liefde Ruik soos Katjiepiering"

Liefde Ruik soos Katjiepiering
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima