Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Liefde is 'n sprokie

Fynbosskrywers Fynbosskrywers - Santie Nel
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
7,60

Cara het 'n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oë agter sy dik brilglase raak te sien nie . . . Talia is so tuis in die water soos 'n meermin. Maar die aantreklike Erik sorg dat sy sukkel om op haar duikkursus te konsentreer. Totdat dinge lelik skeefloop. Van die eerste dag wat Wolfgang vir Vlam raakgesien het, is sy nie net in sy kop nie, sy is in sy hart. Wanneer sy ontvoer word, is hy vasberade om haar te red . . . Die nuwe ou in die klas se bene is in ysterstutte en sy hare staan orent asof hy pas vir iets geskrik het. Lilliette is sommer vies dat sy hom met wiskunde moet help. Veral aangesien hy nog die vermetelheid het om haar "Wipstert" te noem! Hierdie bundel bevat 22 kortverhale wat op bekende sprokies gebaseer is maar met 'n heerlike moderne kinkel! Hier is stories wat jou hart sal steel, dit dalk in 'n duisend stukkies sal breek of jou weer in sprokiesliefde sal laat glo.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/05/2015

Lingua Africano

EAN-13 9780798170291

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Liefde is 'n sprokie"

Liefde is
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima