Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Serena Steyn se eerste omnibus bederf jou met 'n hertog in 'n magspel 'n moeilik Fransman en 'n mooi maar onuitstaanbare doktorLiefde is vuur is 'n samestelling van drie van Serena Steyn se vorige Romanzas: Kameliabruid Die Fransman en Moetie vir 'n mooi man. Kameliabruid:Wanneer dit by sy land kom praat hertog Maximillian von Flade se verstand. Maar by Adelka lei sy hart hom. Om 'n hawe vir sy hertogdom te bekom wil Max met prinses Elena - troonopvolger van Kamburg - trou. Adelka weet egter dat haar ou kamermaat het Jozef Rombi lief. En s vir Max. Adelka bly by haar vriendin terwyl die onderhandelings tussen die twee lande aan die gang is. In die proses trap sy op 'n paar tone en die situasie raak gevaarlik. Boonop raak Max se toenaderings intenser. Sy moet wegkom. Van die politiek - intriges - rugstekery. En van Max. Hy speel 'n magspel. En haar n Elena se gevoelens word misken. Die Fransman:Leiandra het nie ng 'n Fransman in haar lewe nodig nie. Chaney het haar hart gebreek en sy maak sy seun alleen groot dankie. Trouens - die Beaurains weet nie van Hugo nie en mag ook nie. Maar toe Jean-Philippe Beaurain met 'n vreemde tyding sy opwagting maak slaan haar lewe 'n nuwe rigting in. Nie net herken hy Hugo as 'n Beaurain nie maar hulle moet opsluit saam Frankryk toe. Juis na waar Canon is - die man wat haar huwelik verwoes het. Sy is een keer deur die Beaurain-familie benadeel maar nie weer nie. Durf sy haar kind van sy familie ontneem? En wat van haar erflating? En haar hart? Moetie vir 'n mooi man:Ilse het bloot die Du Buisson-landgoed besoek om 'n kruietuin te beplan en word toe soos 'n misdadiger gevange gehou. In die mooi maar ondraaglike doktor Gerhard du Buisson se woonstel langs sy laboratorium word sy ingeperk - waar sy per ongeluk beland het. Al wat Ilse raakgesien het was 'n botteltjie rooi naellak op die lessenaar en hy glo vas sy het kom spioeneer. Hoe moes sy weet hy's besig met hoogs geheime navorsing? En word boonop deur die polisie n die regering beskerm?Mettertyd besef sy haar treiterende emosies - van magtelose woede en tesinnige respek tot bewondering - is deel van 'n liefdespakket. Een wat sy asseblief tog nie wil h nie ...

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 25/03/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780799394269

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Liefde is vuur"

Liefde is vuur
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima