Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

YouTube-sensasie, Ainly Boyle, is baie opgewonde oor die groot modeparade wat sy gereël het. Sy is veral baie in haar skik met die tema wat sy gekies het vir die aand, nl. Liewer Dood afgelei van die gesegde 'Liewer dood as uit die mode'. Ainly voel dat dié naam baie gepas is, aangesien die modeparade ten bate van Agrippa se polisiediens sal wees. Die wérklike rede waarom die naam besonder gepas is, mag sy egter nie verklap nie: Die feit dat die modeparade net 'n rookskerm is, dat die funksie éintlik die lokaas is waarmee kaptein Flint en Alexander Hinkel hoop om 'n gevaarlike moordenaar uit sy skuiling te lok...

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 04/06/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004604099

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Liewer dood"

Liewer dood
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima