Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Mede-wete

Antjie Krog
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
10,81
11,32
-5 %
11,32

Antjie Krog se digterskap het begin met verset teen taal en gesag wat meer was as jeugdige rebelsheid dit was 'n begeerte om die taal sélf los te maak van beperkinge. Kwessies rondom gewete, geheue en taal word nou, in haar eerste digbundel in agt jaar, tot 'n nuwe intensiteit gevoer. Uit dié gedigte blyk 'n diep verknogtheid aan haar geboortegrond en 'n volgehoue betrokkenheid by die land se komplekse geskiedenis. Te midde van verse waaruit 'n woede oor sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook treffende familieverse, verse oor die generasies vorentoe en terug, waarin die gesprekke opklink wat ons elke dag om ons hoor. Ook verse oor afskeid, waarvan die huldigingsvers vir Mandela 'n hoogtepunt is. Maar dit is verál weens die ontwrigting van taal juis om nuwe betekenis te skep dat Antjie Krog 'n opwindende digbundel lewer. Ook in Engels as Synapse verkrygbaar.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Poesia

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 24/10/2014

Lingua Africano

EAN-13 9780798167888

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Mede-wete"

Mede-wete
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima