Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar deesdae meer onopgeloste moorde as wat die polisie kan hanteer, en Hinkel verdien goeie geld uit vryskutspeurwerk. Hy het net één voorwaarde: Hy werk alleen.

Daar was reeds twee aanslae op CEO Cornelia Stottel se lewe. Sy huur vir Hinkel om uit te vind wie agter hierdie ongelukke sit, maar toe hy begin rondvra, kom hy agter dat dit nie 'n kwessie is van wie vir Cornelia Stottel wil vermoor nie, maar eerder, wie wil nié? Daar is 'n slagveld van vyande agter haar verbitterde personeel, vernederde kompetisie, en die vurige haat van elke mens met wie sy al ooit swaarde gekruis het. Voordat Hinkel egter agter die kap van die byl kan kom, is daar 'n derde aanslag en dié keer is dit suksesvol.

MEDUSA SE EINDE is die sewende van 'n reeks Afrikaanse whodunnit-novelles deur bekende skrywer Anna Emm*! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, aksiebelaaide stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.

* Kyk uit vir die ander novelles in die HINK-reeks!

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 11/12/2020

Lingua Africano

EAN-13 1230004350729

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Medusa se einde"

Medusa se einde
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima