Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...

Janke se pa, die ryk sakeman Joos Lofstat, daag onverwags op en vra Hinkel se hulp om 'n gesteelde skildery op te spoor. Janke wil egter niks weet nie, al bied haar pa vir hulle 'n groot som geld as beloning aan. Sy het jare gelede alle bande met haar familie verbreek, en sy is nie van plan om weer by die Lofstat-empire betrokke te raak nie. Maar dan duik die gesteelde skildery op 'n moordtoneel op en dinge word 'n bietjie meer ingewikkeld. Het Janke se pa iets met die moord van die kunsdief te doen, en is daar méér agter die eenvoudige skildery van die Hawaise vrou en die hoendertjies?

Preorder NOU al 10 titels in die reeks en maak seker jy mis niks! NB: Jy betaal eers soos die boeke vrygestel word!

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 12/02/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004412663

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Moord is 'n kuns"

Moord is
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima