Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

'n Grieselige gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van 'n jong joernalis sonder haar arm. Vir dié kusdorpie se inwoners is dit slegte nuus; lyke wat rondlê kan die haaiduikbedryf waarvoor Grootbaai beroemd is, erge skade berokken. Storm se hande jeuk om die saak te ondersoek, maar sy is vir eers ingeperk tot saai kantoorwerk. Boonop het sy nie 'n ryding nie nadat 'n inwoner 'n aantreklike een daarby met sy insleepwa in haar Volla vasgejaag het. Intussen sukkel Storm se onmoontlike oudkollega, Andreas Moerdyk, om te fokus terwyl hy ondersoek instel na die dood van 'n bekende Springbokstut wie se motor op die N1 deur 'n soortgelyke trok getref is. Het Storm se ongeluk iets met die rugbyspeler se noodlottige botsing te doen? En hoe steek die joernalis se dood en die stories oor perlemoenstropery op Grootbaai in mekaar? Terwyl Storm antwoorde op dié tergende vrae soek, raak dinge vir haar gevaarliker as 'n haaihokduik sonder die hok.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir , Gialli Noir e Avventura » Gialli, mistery e noir » Thriller e suspence

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/07/2016

Lingua Africano

EAN-13 9781485903567

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Moordvis"

Moordvis
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima