Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

My eerste leesboek

Amber Richards
pubblicato da Babelcube Inc.

Prezzo online:
2,50

Voorwoord

Hierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as 'n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan word nie. Dit is 'n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter.

Dit begin met drieletter-woorde en beweeg dan na vier en vyf letters en 'n paar groter woorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in die gebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en só die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik.

Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak.

Ek is tans besig om 'n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige "woordeboeke" sonder enige illustrasies op te spoor om as die aanknopingspunt te gebruik. Hiermee dien hierdie boek as hulpmiddel om hom te leer en ek is seker daar is ander mense wat ook hierby sal baat.

Ek hoop u vind dit as nuttige hulpmiddel vir jou jong leser.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Libri per la prima infanzia » Dizionari e Enciclopedie » Opere di consultazione

Editore Babelcube Inc.

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 19/09/2017

Lingua Africano

EAN-13 9781507102039

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "My eerste leesboek"

My eerste leesboek
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima