Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

My geliefde dorp

Cristiano Parafioriti
pubblicato da Babelcube Inc.

Prezzo online:
1,81

Galati Mamertino is 'n klein berg dorpie geleë in die park van Nebrodi, waar die geskiedenis uit die mure sypel, en dit is net 'n klein deel van my dorp se geskiedenis wat ons herleef. Deur twintig kortverhale van ryk lewendige karakters, hewige reuke en smake dra die skrywer 'n fresko van sy jeug gedip in oordeelkundige fiksie en werklikheid aan ons oor. Deur hierdie bladsye blyk die swak stem van die Suide, 'n gedempte stem van die doodsheid van onderwerping en melancholie, maar ook liefde vir 'n lang verlede tyd, van 'n swak bloed en aarde, uitgeput en gewond deur die plae van armoede, onreg en van emigrasie, maar steeds lewendig in die geheue van diegene wat dit verlaat het. En hierdie herinneringe is vas geheg aan die gees en lê in die hart soos 'n emosionele oorblyfsel wat oorloop in die vorm van woorde, gedagtes en beelde van 'n tyd, 'n dag of 'n oomblik wat beleef is en jou nog kan opgewonde laat.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Racconti e antologie letterarie , Storia e Biografie » Biografie Diari e Memorie » Biografie e autobiografie

Editore Babelcube Inc.

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 24/06/2016

Lingua Africano

EAN-13 9781507145760

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "My geliefde dorp"

My geliefde dorp
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima