Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Kan jy liefde in die verkeer vind? Lara ontmoet iemand op die vreemdste manier denkbaar: in die verkeer op pad werk toe. Sy is egter oortuig dat dit 'n mal man is wat uit een of ander gestig ontsnap het -watter tipe mens wat al sy varkies op hok het sal 'n vreemdeling in die verkeer sien en oortuig wees dat hy doodeenvoudig net met die meisie moet praat? Toe sy hom baie deeglik laat verstaan dat sy nie saam met 'n versteurde man eers sal gaan koffie drink nie daag hy by haar werk op en dring daarop aan om saam met haar te werk. Die aanbod is te goed om van die hand te wys maar Lara maak dit baie duidelik dat dit uitsluitlik 'n professionele verhouding sal wees.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 07/01/2019

Lingua Africano

EAN-13 9780799395280

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Net Een Kans"

Net Een Kans
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima