Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

NET VIER DAE OM TE LEWE!

Hierdie e-boek is geskryf deur Chris Opperman op sy tagtigjarige ouderdom en is die eerste boek wat hy skryf.

Elkeen van ons het unieke stories om te vertel, van wat alles in ons lewe gebeur het en die tragiese daarvan is dat bitter min van ons die stories vasvang op swart en wit, vir ons nageslagte om te lees en te geniet. Wanneer die dood op die drumpel van jou deur kom staan, skrik baie skielik wakker, maar gewoonlik vir meeste dan te laat. Chris Opperman het besluit, kom wat wil, hy gaan skryf oor 'n klompie van sy uitsonderlike lewensverhaal stories voor die geleentheid hom vir ewig ontneem word.

In sy besondere manier van skryf, met baie Engelse woorde asook eie woorde wat geskep is en dus nie in woordeboeke voorkom nie, neem hy die leser op opwindende tog van meer as 16 lekkerlees kortverhaal stories. Meeste van sy stories het komiese aanslag terwyl ander weer drama bevat en nog ander die kyker terugblik gee van wat tien, twintig, dertig jaar en langer terug in Suid-Afrika gebeur het. Daar is genoeg inligting wat oud en jonk mee sal kan identifiseer en dit dus nie sal teleurstel nie. Hy spreek sy hoop uit dat die boek ook ander sal inspireer om die pen op te neem en hulle stories sal verewig op papier en so ander se lewe kan verryk met die soet en die suur of die swaarkry en lekkerkry van hul lewe

Dettagli down

Generi Storia e Biografie » Biografie Diari e Memorie » Biografie e autobiografie » Memorie , Romanzi e Letterature » Diari, Lettere, Memorie

Editore Pieter Haasbroek [chris Opperman]

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 05/09/2022

Lingua Africano

EAN-13 9781928498889

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Net vier dae om te lewe!"

Net vier dae om te lewe!
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima