Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Om die gedagte van geel

Petra Muller
pubblicato da Tafelberg

Prezzo online:
10,18

Van een van die voorste digters in Afrikaans kom hierdie baie ongewone bundel. Dit is gewy aan die son, wat hier in die verskillende gele van aarde en hemel besing word as die bron van lewe. Dit begin met 'n songeel landskapskildery waarop sewe telefoonpale voortstap, en waaier daarvandaan uit asof dit sewe aparte verhale uit die digter se lewe en reise op aarde vir die leser laat oopvou. Aan die een kant skakeer die geel uit na wit hoofsaaklik van die maan en aan die ander kant na die rooi van vuur, lawa, orkane en tsoenami's. Die deurlopende tema is lewe en verlies; verlies en lewe. Die gedigte praat, soms met ontstellende direktheid, oor die ervaring van vroue op ver plekke in antieke Griekeland, Afganistan, Meksiko, Tibet, Rusland en Malta maar kom elke keer weer tuis by die graanwêreld van die Overberg waar die digter, soos sy self sê "in die geelte van graan gebore is, en weer daar sal gaan lê". Daar is hartstogtelike liriese gedigte, maar ook heelwat vertellende verse waarin 'n oombliklike insig in 'n ander mens se lewe oorvertel word. Dit is gedigte vol karakters die gespreksgenoot Harald uit vorige bundels, die mal-Elsie wat in Müller se kortverhale te vinde is, die ontwykende Geliefde, vriende soos David en Martin, broers en 'n suster, en dan veral die alomteenwoordige ouers, die mooi Ma en die "woeste" Pa. 'n Mens sou kon sê dat Müller se digwerk 'n voortganende proses is, 'n soort onderbroke verhaal, waarin hierdie bundel 'n mylpaal is.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Poesia

Editore Tafelberg

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 25/07/2012

Lingua Africano

EAN-13 9780624054474

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Om die gedagte van geel"

Om die gedagte van geel
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima