Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Kristel Loots se vorige liefdesverhale weer in n omnibus beskikbaar! Kristel Loots is bekend vir haar fyn humorsin en besondere vermoA om haar karakters uit te beeld. Hierdie omnibus is n samestelling van drie van Kristel se vorige liefdesverhale, Liefde op Vergeetbaai, Kiki se kroonprins en Sieraad uit as. Liefde op Vergeetbaai: Irmariana koop die kothuis langs Zak de Beer, wat sy privaatheid beskerm en n muur tussen hulle wil oprig. Vergeetbaai is afgesonder en hulle loop mekaar (noodwendig) raak. Irmariana het Vergeetbaai toe gekom om weer heel te word en om te werk aan haar jongste kinderboek. Sy durf nie toelaat dat n man haar aandag aftrek nie. Selfs al is hy uiters aantreklik en betowerend. Kiki se kroonprins: Kiki moet n onderhoud voer met n skatryk hubare sakeman wat die erfgenaam van Kroukamp Internasionaal is, Olaf Kroukamp. Hulle voer klere en skoonheidsmiddele uit. Hy het ook n boek geskryf wat mense aan die praat het en verkoop selfs die filmregte daarvoor. Kiki lA hom voor toe hy met sy honde gaan stap. Later pas sy sy herehuis en honde op. Olaf wen n literAre prys en vra Kiki om hom te vergesel. Haar ekskArel, Roger sien die insetsel op televisie en spoor haar op. Hy doen alles in sy vermoA om Kiki en Olaf se verhouding te laat sneuwel. Sieraad uit as: Janette gaan woon n week lank in afsondering as proefkonyn vir navorsing oor die rookgewoonte. Kameras volg inwoners se verslawing. Sy sukkel om haar gevoelens vir die ghoeroe, Marnitz Marais te onderdruk. Janette is ook die troostante vir die tydskrif waarvoor sy as joernalis werk. n Super Girl sorg vir heelwat intrige en doen alles in haar vermoA om Marnitz en Janette se ontluikende verhouding te saboteer...

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 04/12/2018

Lingua Africano

EAN-13 9780799391459

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Om jou te vind"

Om jou te vind
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima