Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Ongenooide gaste op Keurboslaan #11

Theunis Krogh
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
7,60

Die laaste Keurboslaan-titel in die reeks.Die ongenooide gaste op Keurboslaan is 'n groep hippies bedelaars en dwelmverslaafdes wat onverwags in die berge buite die dorp kamp opslaan. Hulle is vuil, morsig en glad nie 'n goeie invloed op die skoolseuns nie. Almal verwag dat doktor Serfontein teen hulle sal optree, maar hy doen dit nie. Dit is omdat hy weet dat die jongste lid van die bende, Carolus, Loggenberg se jonger broer is en hy wil die seun graag help. Op skool verloop alles ook nie rustig nie, want klein Felix Krynauw en sy groep maats is gedurig in die moeilikheid. Hulle word betrap waar hulle 'n geweer uit die magasyn wil gaps. Die hoof en prefekte probeer tevergeefs uitvind wat die spulletjie in die mou voer.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 28/04/2011

Lingua Africano

EAN-13 9780798154758

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Ongenooide gaste op Keurboslaan #11"

Ongenooide gaste op Keurboslaan #11
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima