Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Onse Vaders

Karin Brynard
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
14,45
15,20
-5 %
15,20

In 'n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop 'n huisroof skeef. Die slagoffer, 'n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek.Kaptein Albertus Markus Beeslaar, op besoek aan dié pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Saam met die formidabele kaptein Vuyokazi Quebeka word elke kultuur- en geldklip op dié dorp omgedop op soek na die moordenaar.Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto, 'n lewensgevaarlike plek vir buitestanders soos Ghaap. Maar daar is nie tyd om behoorlik ingebreek te raak nie, want Ghaap moet gaan soek na 'n vrou en haar kind wat tydens 'n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sink- en bokshuisies aangehou word.In die proses moet The Father aangedurf word 'n man met so 'n wrede reputasie dat die meeste mense glo hy is bloot 'n urban legend . . .

Dettagli down

Generi Gialli Noir e Avventura » Thriller e suspence

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 20/10/2012

Lingua Africano

EAN-13 9780798158312

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Onse Vaders"

Onse Vaders
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima