Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Onwillig verlief

Marijke Greeff
pubblicato da LAPA Publishers

Prezzo online:
14,34
15,05
-5 %
15,05

Hierdie is 'n mega-omnibus van Marijke Greeff se vorige Kaapse liefdesverhale bestaande uit Esmeralde, Seerower vir Shakira en Markies vir Melesinda. Esmeralde: By haar agtiende verjaarsdagbal ontmoetEsmeralde die baie aantreklike Ren Courtelle. Hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar, maar Ren is 'n getroude man. Wat Esmeralde egter nie weet nie, is dat hy baie ongelukkig getroud is met 'n erg ontroue vrou wat met iemand konkel om al die Courtelle-skatte in die hande te kry. Seerower vir Shakira: In 'n dobbelspel word Shakira deur haar pa aan die gevreesde seerower Raoul Monserat verpand. Op sy skip word hulle in die eg verbind. Sy verafsku hom, maar een of ander tyd gaan hy sy huweliksregte opeis. Markies vir Melesinda: Dis die geheimsinnige Nagvalk wat Melesinda se gedagtes sedert haar aankoms in Ffrankryk voll Maar met die Markies Beaumont du Brecy moet sy trou. Beau ontken die Nagvalk se bestaan, al red hy Melesinda keer op keer.

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa

Editore Lapa Publishers

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 27/11/2017

Lingua Africano

EAN-13 9780799386813

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Onwillig verlief"

Onwillig verlief
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima