Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Groot verlies en die verwerking daarvan is groot uitdaging, maak nie saak wie jy aan die dood afgestaan het nie. Dit is menslik om gou-gou beter te wil voel, maar sonder om die hartseer te konfronteer is daar nie "beter" nie. Jy ervaar moontlik emosies waarmee jy nog nooit vantevore kennis gemaak het nie., jy is bang jy rou verkeerd, nie genoeg nie of dalk te veel. Dalk moedig vriende en familie jou aan om aan te beweeg, lank voordat jy gereed is. Geen mens ervaar egter lewensveranderende gebeurtenis en gaan aan met hul lewe asof niks gebeur het nIe!

Uit ondervinding het Susann Moolman geleer dat hulp nie altyd help nie en dat elkeen sy pad op sy eie manier en eie tyd moet vind. Op Vlerke van Hoop stel jou gerus dat jou rouproses nie so vreemd is as wat dit dalk mag voel nie. Dit is 'n gids op jou pad, 'n boek vir troos en hoop.

Dettagli down

Generi Salute Benessere Self Help » Self Help » Morte e lutto

Editore Groep 7 Drukkers En Uitgewers (pty)ltd

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 01/11/2020

Lingua Africano

EAN-13 9781776260997

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Op Vlerke van Hoop"

Op Vlerke van Hoop
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima