Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse

Herman Lategan
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
10,31

Herman Lategan se verhouding met Afrikaans is soos 'n huwelik: stormagtig, uitbundig, wild, liefdevol. Hierdie versameling stories en besinnings uit die immergewilde skrywer se "Woorde wat wip"-rubriek wat tweeweekliks in Rapport verskyn, sal lesers met selfs die stroefste halleluja­gesigte opkikker. In hierdie boek kry jy insae in hoe stories rondom woorde gevorm word. Herman kies telkens 'n woord en bou 'n storie om dit. Die inhoud val uiteen as 'n tipe abecedarium speelse inskripsies volgens die letters van die alfabet, dikwels met woorde wat nie meer alledaags gebruik word nie of die gevaar loop om in onbruik te raak. Herman is nie bang om (soms geniepsige) sosiale kommentaar te lewer nie, en van die stories handel oor verlies, verlange, patos; ander is sommer laf of selfs katterig. Al gewonder wat huilboerboom, meelwurms, kofia, ietsjoe­beentjie, sandkombers of kamdebooharpuisbos is? In hierdie boek word dié woorde, en vele meer, geaktiveer as spilpunte waarom heerlike stories verweef is. Ideaal vir proe-proe lees op enige plek waar jy jou sit of lê die lekkerste kry

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Storia e Critica letteraria » Opere di consultazione , Lingue e Dizionari » Guide alla scrittura » Linguistica, Semiotica e Semiologia

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 01/09/2018

Lingua Africano

EAN-13 9781776091607

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse"

Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima