Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Oulap se Blou

Chris Barnard
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
6,02
6,60
-9 %
6,60

Hy het gewonder of 'n mens diep binnekant jou net so baie onbekende plekke het soos die land waarin jy woon, so baie uiteenlopende plekke, so baie byna onbegaanbare paaie. Die stories in hierdie boek is reise: na plekke, na tye her, na mense, na binne. En soos reise altyd maak, beweeg hulle jou, want jou siel is die eintlike reisiger. En soos met alle reise kleef daar 'n blouigheid aan die opwinding. Veertig jaar ná die verskyning van sy eerste, lank reeds beroemde kortverhaalbundel Duiwel-in-die-bos, het Chris Barnard baie om na terug te kyk. Seunskindjare in 'n landelike paradys. Die liefde in haar vele verleidinge. Vriende, en wat van hulle geword het. 'n Land, en wat dáárvan geword het. Dalk 'n singende en dansende land. In hul skone eenvoud soek hierdie veertig kort vertellings die plekke op waar lag en verlange naaste bure is. Stories sonder versiering, wat hulle juis die mooiste stories maak. CHRIS BARNARD, een van die mees bekroonde skrywers in Afrikaans (o.m. die Hertzogprys twee keer, die CNAprys drie keer) is in 1939 in Nelspruit gebore. Hy was boekuitgewer, joernalis en filmvervaardiger, en as skrywer was hy een van die befaamde Sestigers wat die letterkunde se grense dramaties versit het. Sy tweede roman, Mahala, word dekades reeds onder die klassieke Afrikaanse werke gereken. Sy oeuvre sluit talle literatuursoorte in: kortverhale en romans, jeugverhale, dramas, draaiboeke (o.m. die Oscargenomineerde Paljas), rubrieke en deesdae lirieke. Sy werk is wyd vertaal. Hy is tans 'n neuteboer in Mpumalanga.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 27/06/2011

Lingua Africano

EAN-13 9781415202852

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Oulap se Blou"

Oulap se Blou
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima