Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Ek het hierdie digbundel spesiaal vir jou saamgestel en is gebaseer op die vreugde sowel as die hartseer van mense soos ek en jy. 'n Groot aantal gedigte dra 'n unieke boodskap wat op die werklikheid gebaseer is.
PADLANGS spreek tot in jou hart, jou siel. Hierin sal jy iets vind wat betrekking het tot jou eie emosies. My keuse van gedigte wat ek vir jou gekies het, sal jou opnuut laat besef, jy worstel nie alleen nie, ons huil dieselfde trane en lag ook dieselfde lag.
As Christenkind het ek 'n groot begeerte om 'n paar van my Christelike gedigte ook met jou te deel. Die gelowige se paaie is nie altyd gelyk nie en net gebed en geloof kan ons oor die struikelblokke help. Mag hierdie oopoƫ gebed gedigte ook jou guns geniet en jou inspireer.
Ek beveel my bundel sterk aan as jy wil deel in 'n moderne lewe se werklike hartroerende lewenservarings met ander se verhale as riglyn, wat my pad gekruis het.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Poesia

Editore Kameeldoring Boeke

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 26/12/2013

Lingua Africano

EAN-13 9781310069789

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Padlangs"

Padlangs
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima