Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal

Riens Vosloo
pubblicato da Best Books

Prezzo online:
5,62

'n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit kortverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien: Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is Toeligting by moeilike tekste Woordverklarings vir komplekse woorde Die stappe van die leesproses Antwoorde op alles vrae is gratis beskikbaar op www.bestbooks.co.za.

Dettagli down

Generi Famiglia Scuola e Università » Educazione, Scuola e Università

Editore Best Books

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 31/10/2013

Lingua Africano

EAN-13 9781775891017

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal"

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima