Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Populariteit se Pricetag

Kyla de Beer - Nastassja Nieuwoudt
pubblicato da Self Pubish

Prezzo online:
0,00

Vanjha is twaalfjaar oud en net nog 'n nommer by die skool. Sy haat haar lewe. Sy haat skool, sy haat haar oom, sy haat haar sussie wat net 'n spoiled brat is, en sy wil net graag meer aandag van haar ouers hê. In die boek kry Vanjha die geleentheid om populêr te wees, maar teen 'n duur prys wat amper haar lewe kos. Ervaar die lewe van net nog 'n amper tiener meisie en kyk bietjie dieper as wat die oog kan sien.

Wat hierdie boek meer spesiaal maak, is dat 'n twaalfjarige meisie (Kyla de Beer) dagstukkies geskryf het wat aan die einde van die boek gesit is. Die dagstukkies is ook glad nie geredigeer nie.

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Narrativa

Editore Self Pubish

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 03/10/2017

Lingua Africano

EAN-13 1230001951165

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Populariteit se Pricetag"

Populariteit se Pricetag
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima