Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Proe die Klein-Karoo

Beate Joubert
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
10,91
13,59
-20 %
13,59

Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van diƩ streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook 'n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies. Proe die Klein-Karoo is meer as 'n alledaagse kookboek dit sal lesers aanspoor om kreatief in die kombuis te wees en nuwerwetse maniere van onthaal en dekor toe te pas wanneer familie en vriende opdaag.

Dettagli down

Generi Gastronomia » Cucina dal mondo

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 03/12/2015

Lingua Africano

EAN-13 9781432306670

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Proe die Klein-Karoo"

Proe die Klein-Karoo
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima