Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Daar is 'n sprokie oor 'n kat wat vir sy baas geluk gebring het...

Net jammer sulke dinge gebeur nie in die regte lewe nie, want die vier lede van Klub Katastrofe, 'n klub vir social misfits, kan doen met 'n bietjie geluk, veral as dit by die liefde kom. Tydens die weeklikse vergaderings speel hulle poker 'n gevaarlike spel van luck, chance, risk en oor die beste maak van die hand wat vir jou gedeel is. Toe die kat egter op 'n dag opdaag, begin die lede van Klub Katastrofe se geluk die een na die ander draai. Maar dis net 'n storie... Of ís dit?

QUINN

Klub Katastrofe se laaste enkellopende lid, Quinn McCarthy, word teen haar sin by 'n polisie-ondersoek betrek toe een van haar kliente buite haar tattoo shop vermoor word. As enigste ooggetuie, plaas dit haar lewe nou in gevaar. Quinn weier egter om haar te laat voorskryf deur die bombastiese en geslote (tog aantreklike) speurder in beheer van die ondersoek, en besluit om haar veiligheid in eie hande te neem. Maar sy was nie voorbereid daarop dat sy, ten spyte van haar beste voornemens, meer en meer aangetrokke tot Kaptein Crause sou wees nie. Net jammer hy het dit baie duidelik gemaak dat hy glad belangstel in haar nie...

ETIENNE

Kaptein Etienne Crause het één doel voor oe: om Jason Parker se moordenaars vas te trek. En daarvoor het hy sy enigste ooggetuie, Quinn McCarthy, léwend nodig. Maar hoe harder hy probeer om haar veilig te hou, hoe meer hardkoppig en eiewys raak sy. Dit help ook glad nie dat haar unieke voorkoms en aansteeklike vrolikheid besig is om met sy kop te smokkel nie. Sy is ánders as al die ander meisies wat hy al ontmoet het. Sy is 'n uitdaging iets wat hom, teen sy sin, soos 'n magneet aantrek. Maar Etienne Crause is op 'n goeie plek in sy lewe. Hy weet wie hy is en hy't vrede gemaak daarmee. Hy is nie in die mark vir komplikasies nie...

KLUB KATASTROFE: QUINN is die vierde boek in Anna Emm se Klub Katastrofe-reeks. Weens volwasse temas in die boek word dit nie aanbeveel vir lesers onder 17 jaar nie.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei » Rosa , Passione e Sentimenti » Romanzi rosa

Editore Anna Emm Publishers

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 27/08/2018

Lingua Inglese

EAN-13 1230002503271

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Quinn"

Quinn
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima