Niemand weet regtig enigiets van die nuweling af nie, behalwe dat sy naam Rudiger is en dat hy vir Rachelle A(c)n Japie sommer op die eerste dag mooi op hulle plekke gesit het. Die meisies is sommer gou almal gek oor die nuwe hunk in Laerskool ReAnboogrant.