Shani kan haar geluk nie glo nie a haar ouers neem die hele gesin vir n kort vakansie Londen toe! Sunette weet nie so mooi of die paar dae in Londen n goeie plan is nie. Haar hart is by Jaco wat haar baie nodig het. En nou gaan Pierre ook nog saam om dinge verder te kompliseer.