Sunette is sielsongelukkig. Die Meidans was 'n totale flop. Dis onmoontlik om iemand regtig lief te he! Pierre kan maar verskonings maak soos hy wil, almal kan sien hy's mal oor Rachelle. Pierre sal haar wat Sunette is nooit weer uitvra nie. Of sal hy?