Sunette is in die sewende hemel van geluk, want hierdie vakansie op Hermanus is nA(c)t wat sy nodig gehad het. Dis great om weg te wees van al die dramas van ReAnboogrant. Sy sou gecrack het as sy nog A(c)A(c)n dag vir Chris Fick moet face om van Monique nie te praat nie.