Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke

Michael Brett
pubblicato da Penguin Random House South Africa

Prezzo online:
5,92
6,56
-10 %
6,56

In 1926 was daar net een wildreservaat in Suid-Afrika. Vandag spog die land met altesaam 19 nasionale parke wat deur National Geographic as die beste netwerk beskermde gebiede in die wêreld buite die Verenigde State van Amerika beskryf is. In hierdie boek maak die leser kennis met wat ongetwyfeld Suid-Afrika se kosbaarste nasionale skat is sy nasionale parke. Dit bevat inligting wat nog nooit in druk verskyn het nie, tesame met 25 uitvoerige kaarte wat die jongste gegewens oor grondaankope en toerismeontwikkeling in elke park en die onlangs gevestigde oorgrensparke in die naburige Mosambiek, Zimbabwe, Botswana en Namibië bevat. Noodsaaklike besonderhede vir besoekers, interessante feite oor wildverspreiding en inligting oor verblyfgeriewe word in maklik verstaanbare tabelle en tekskassies aangebied. Hierdie boek is 'n noodsaaklike reismetgesel vir enigeen wat beplan om Suid-Afrika se skouspelagtige nasionale parke te verken. Michael Brett is 'n kenner op die gebied van Afrika-bewaring en -toerisme, en 'n bedrewe kartograaf en fotograaf. Hy het 'n meestersgraad in Beskermde Gebied-bestuur aan die Universiteit van KwaZulu-Natal verwerf en was as konsultant by bewaringsprojekte in Suider-Afrika betrokke. Hy is die skrywer van 12 boeke oor Suid-Afrika, Kenia en die Verenigde State.

Dettagli down

Generi Guide turistiche e Viaggi » Guide turistiche » Africa » Guide ai campeggi , Ambiente e Animali » Sport e attività nella natura » Campeggio » Cani Gatti e altri Animali » Animali, altri titoli

Editore Penguin Random House South Africa

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 30/09/2013

Lingua Africano

EAN-13 9781920545161

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke"

Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima