Reis na binne bied die hedendaagse mens padwysers om sinvolheid en sielvolheid te help ontdek. Omdat raad gee selde help, word die boek n verhoog waar vier mese se stories afspeel. Hulle belewenisse en drome demonstreer dat die lewe elek heelhartige soeker wil help met die reis vanaf ontnugtering na sielvolheid.