Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Jy kan tog nie die Bybel vertrou nie!

Vroeë Christene het nie in Jesus se godheid geglo nie.

Godsdiens is die wortel van alle kwaad.

As Christene word ons voortdurend met sulke stellings gekonfronteer. Met 'Repliek' tree Phillip Scheepers (Senior Lektor by die Reformed Theological College of Australia) met hierdie en ander vrae in gesprek.

Phillip wou sekermaak dat die bespreking relevant is en aansluit by werklike vrae wat in mense se harte leef. Om hierdie rede is Repliek 'n bietjie ander as meeste ander boeke oor Apologetiek (die 'verdediging' van die Christelike geloof). Dit is omdat die vrae wat gevra word direk uit werke wat die Christelike geloof bevraagteken gehaal is voordat dit bespreek word.

Phillip kyk met Repliek in diepte na werke soos 'The Da Vinci Code', 'The God Delusion' en 'His Dark Materials' voordat hy met die aansprake wat daarin gemaak word in gesprek gaan.

Phillip se doel met Repliek is om vir Christene te wys dat dit moonlik is om suksesvol en oortuigend met die kritiese vrae wat oor ons geloof gevra word in gesprek te gaan. Soos Dr Dawie van Vuuren (voorheen van die SA Gemeente London, nou by Adelaide Reformed Church) in die voorwoord sê: "My belewenis is dat ek begin lees met 'n hart vol vraagtekens, en eindig met 'n hart vol lof!"

Dettagli down

Generi Religioni e Spiritualità » Cristianesimo

Editore Phillip Scheepers

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 06/08/2013

Lingua Inglese

EAN-13 9781497713871

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Repliek"

Repliek
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima