Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Robyne vir die siel

Eliza
pubblicato da Eliza B

Prezzo online:
0,00

Catherine Malan bevind haar op 'n nuwe lewensreis in Bontevallei, nadat sy met haar erfgeld van haar ouma vir haar 'n boetiek gekoop het.Sy hoop om genesing vir haar siel en gees in die klein dorpie te vind;om weg te kom van die seer wat deur haar kinderjare opgebou het. Om die duiwels van nooit genoeg wees finaal te kan oorwin en haar droom om as klereontwerpster finaal te kan uitleef.

Min weet sy van al die interessante mense wat sy in Bontevallei gaan ontmoet, die vriendskappe en selfs die romanse wat haar pad gaan kruis. Dan is daar ook die aksie en drama wat haar lewe 'n bietjie meer opwinding gee as waaraan sy gewoond is.

Robyne vir die siel is 'n boek wat tot enige persoon se hart spreek. Dit kom vertel 'n verhaal van geloof, hoop en liefde en genesing van 'n gebroke siel. In Robyne van die siel leer die leser dat liefde oorwin altyd!

Dettagli down

Generi Passione e Sentimenti » Romanzi rosa , Romanzi e Letterature » Rosa

Editore Eliza B

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 10/11/2020

Lingua Inglese

EAN-13 1230004337881

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "Robyne vir die siel"

Robyne vir die siel
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima